Successfully reported
+66

Witgatboom Boskamp

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Zyn Loop Farm 739 JR, Grootvalley, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R820 R656 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witgatboom Boskamp is geleë op 'n privaat malariavrye wildplaas 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is hoofsaaklik geskik vir klein groepies, paartjies en gesinne. Die kamp leen hom tot 'n meer intieme en persoonlike gaservaring.

Die kamp bestaan uit 4 chalets met 2 slaapplekke, 1 gesinseenheid met 5 slaapplekke, 2 houthuise met 4 slaapplekke wat geskik is vir slegs 2 volwassenes en 2 kinders, en 'n lapa wat gemaklik rondom die reuse-boma gerangskik is. 'n Kleiner boma word geflankeer deur die twee houthuise. Die geplaveide loopvlak verbind al die eenhede en die swemarea. Die kamp bied slaapplek vir 'n maksimum van 21 gaste en kan nie-eksklusief of eksklusief bespreek word.

Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.

Gaste het die geleentheid om voordeel te trek uit die volgende aktiwiteite in die omgewing - dag- en nagbegeleide wildritte, wildfotografie, voëlkyk, boswandelings en swem. Kinders kan die natuur veilig op die kampeerterreine ervaar en word aangemoedig om deel te neem aan aktiwiteite soos wildritte en boswandelings. Neem asseblief kennis dat daar Buffels op die plaas is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lettie B
5.0
Was fantasties. Ja, dankie, die verblyf was skoon en netjies.
Jul 2025
Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing - will return out of hunting season next time. Witgatboom boskamp het alles wat mens graag wil beleef op 'n wegbreek - ontvangs en game drive ...
Sien meer
Jun 2025
Peter F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely location and accommodation with plentiful game. Game wandered right outside our unit - lovely. Unfortunately, due to recent rain...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jacques M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place, friendly people, amazing location, private, safe and clean. My wife and I stayed at Witgat for the Hansie rugby week and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Giel K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker, gerus met erge lekker stilte.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tobias Zyn Loop Farm 739 JR, Grootvalley, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Witgatboom Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
R 820 R 656
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 656
per nag (plek vir 4)
Vanaf R820
R 820 R 656
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Zyn Loop Farm 739 JR, Grootvalley, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNjc5ZjdjLWEyZjUtNDg2Mi1hZjY3LTkwYWNjMjM4NDg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R656 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 Tobias Zyn Loop Farm 739 JR Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.476229 28.775967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang