Witgatboom Boskamp
Beskrywing
Hierdie oopplan-grasdakhouthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus. Die houthuis is naby die gemeenskaplike areas soos die boma en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Brandhout, koeldrank, ys en toiletpapier kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets is om die groot boma gebou en word deur paadjies verbind. Elke chalet het lugversorging, 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en 'n eetarea op die stoep. Linne en handdoeke word voorsien. Die chalets word daagliks skoongemaak en het 'n buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Brandhout, koeldrank, ys en toiletpapier kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerkothuis is aan die kant van die boskamp en bied slaapplek aan 5 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dagbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met eetgerei en breekware toegerus. Dit is naby die boma en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Brandhout, koeldrank, ys en toiletpapier kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias Zyn Loop Farm 739 JR, Grootvalley, Mookgophong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang