Successfully reported

Witrivier Farmstay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Deidre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons kan Witrivier Farmstay beslis aanbeveel. Woonstel is pragtig ingerig en goed toegerus. Spierwit beddegoed en handdoeke, goeie kwaliteit kussings en lugverkoeling in al die vertrekke. Pragtige braaiplek onder hoë, ou bome, wat veral in die somer 'n heerlike kuierplek sal wees. Die ligging is ideaal vir mense wat vanaf Willowmore deur die Baviaanskloof gery het, en na 'n lang dag op die pad net wil ontspan. Enigste probleem wat ons ervaar het, is dat die WiFi nie gewerk het nie, maar ons het dit nie aan die eienaar gerapporteer nie, en kan dus nie aanneem dat dit 'n gereelde probleem is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Juweel in die natuur met sy eie rustigheid. Baie lekker stil omgewing. Waarde vir geld. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Die huis is pragtig, baie netjies en skoon. Die lugversorger was 'n wonderlike lafenis gewees. Dit is die perfekte plek om die Baviaans te verken. Ons gaan binnekort weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Good spot for entrance to Bavians Reserve. It was a good stop with most of the basics. The WiFi was on but not loaded with data. Had to use our own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ruim, netjies en ideaal vir Baviaanskloof. Baie ruim en goed toegerus. Die ideale ligging vir toegang tot Baviaanskloof. Die moeilike 4x4 roete het ons sommer vir 'n staproete gebruik en die wonderlike uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Ons het rustig gekuier, lekker gebraai en goeie nagrus ingekry. Ons het slegs 1 aand oorgebly, maar dit was beslis die geld werd. Netjiese, rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker en gemaklik vir 'n oorbly! Plek is baie netjies en skoon. Presies wat ons nodig gehad het na 'n dag se ver ry - lugversorgers was 'n bonus en bederf. Plekkie is regtig netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige huis. Groot ys en vrieskas. Goeie linne. Aircons. Stil omgewing. Heerlik gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing, with everything we needed. Wonderful accommodation and a lovely hostess. Great launchpad for the Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitief aan te beveel. Alles wat jy nodig het is daar. Baie rustige omgewing. Vriendelike gasvrou. Pragtige skaduryke tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fransa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6ae34554011fbf5bee827f2b65dd8bd11381e463636727969b53439c6b2b23dbcd3deeff122623019f6c040c4e05e26f2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 R332 Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.660296565285 24.554626847221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang