Successfully reported

Wittus Retreat

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Eric P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. Accommodation was clean, neat and comfortable. The location of the accommodation is excellent. Within easy distance to all supermarkets and essential requirements. A great stop on the way to the Kruger Park. Security is great with plenty of parking space if you are towing a trailer or small caravan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Easy and well equipped. Lovely surroundings. Quiet neighbourhood. Lovely place to stay. Clean and well presented. Everything one could need for a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Goeie oorslaap akkommodasie. Die woonstel was baie skoon en netjies, maar geen skoonmaakdiens die volgende dag nie. Dit lyk of die blyplek nog baie nuut en in die beginstadium is, maar ek sal dit definitief aanbeveel vir akkommodasie. Graag wil ons die volgende voorstelle maak wat meer gerieflik vir ouer mense sal wees: 'n reeling vir ondersteuning by die 6 trappe op na die eenheid, 'n hakkie vir die voordeur dat die wind nie die deur toe waai nie, die tafel en bankies voor die ingang na die voordeur kan vernis word, 'n TV met beperkte DSTV-kanale, 'n lugversorger vir die somermaande, 'n deur vir die badkamer om privaatheid te kan gee, 'n toilet houer vir papier langs die toilet, 'n reeling aangebring langs die toilet vir ondersteuning, 'n rakkie vir toiletries en seepbakkie vir stoorplek, 'n houer vir shampoo binne die stort, 'n reeling vir handdoek buite die stort, en 'n eierspaan vir die kombuis. Die dubbelbed is horribel en moet vervang word met 'n basis en ondenkbare matras.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Wittus Retreat
Thank you for your feedback. We always strive to ensure our guests have a comfortable stay. For clarity, our listing does not state wheelchair access, provide TV or daily maid service, and these points are made clear before booking. We do, however, provide uncapped Wi-Fi and a fully equipped kitchen—including utensils such as a spatula, which was available during your stay. The mattresses are brand new, though we understand that comfort can be subjective. We appreciate your comments and will continue to do our best to provide affordable, clean, and well-equipped accommodation for our guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Syd Cornwell Avenue, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5a5ddfc2f8d3c8f08b9d22db96568fa30e747e30e7b8ed6da06996b43d97c451ccba91fd7a5673e6720a636cc172880f5f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 2 Syd Cornwell Avenue White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.330650619696 31.009096288343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang