Successfully reported

Wolwefontein Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jan Hendrik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vreedsaam en rustig. Baie lekker gebly en mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, pragtige sterre hemel. Ek en my seun het n baie lekker manne aand geniet, gebraai en ons kon lekker slaap na 'n lang dag van betsuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies skoon en gerieflik. Ja, dankie, ons het net aircon gemis met die verskriklike hitte, asook geen WiFi nie. Die kamer was netjies skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtige omgewing met uiters netjiese verblyf. Die wooneenheid was baie netjies, skoon en vertoon stylvol met alle benodighede beskikbaar om die verblyf gemaklik te maak. Die plaasomgewing skep 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Wolwefontein Lodge word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
1 nag
4.8
Sep 2025

Lekker. Lekker op die plaas. Pragtige enkelhuisie met alles wat nodig is en lekker buitebraai. Trevor is 'n goeie gasheer. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Goed ingerig, baie ruim en waarde vir geld. Ons het ons oornag baie geniet met 'n stappie op die plaas en heerlik geslaap. Die woonstel is baie goed ingerig. Ons het vroeg weer vertrek en sou graag ons gasheer die volgende terugvoering wou gee. As stedelinge was ons net ongemaklik met die stoepdeur se deur wat nie kon sluit a.g.v. 'n foutiewe slot, dat die TV dekodeerder nie gewerk het nie en 'n paar muurhakke in die badkamer dit nog meer genotvol sal maak. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus W
1 nag
4.6
Jan 2025

Olifant kamer. Die area was verskriklik mooi en netjies, ons het dit vreeslik baie geniet, behalwe dat ons so warm gekry het met al die vensters oop geslaap, maar anders baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Comfortable and enjoyable. We enjoyed our stay and especially the greetings by the meerkat and other farm animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag
4.6
Jan 2025

Uitstekend! Volgens my broer wat daar gebly het: Plekkie is pragtig skoon en die mense is so hulpvaardig. Pragtige plek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Lekker gekuier en uitgerus. Dit was wonderlik rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwefontein Farm, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5HNUNHw0zgzkrIJAO9pzR5KQ7H3KVRZRqTyehpZjBqPu1Xj5jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Wolwefontein Farm N9 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.00842895698 25.012308657133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang