Wolwefontein Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Elephant
- Slegs verblyf
- Meerkat
- Slegs verblyf
- Eagle
- Slegs verblyf
- Guinea Fowl
- Slegs verblyf
- Kudu Cottage
-
Slegs verblyf
Troeteldiere word nie toegelaat nie. - Nguni-kamer
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Klein troeteldiere is welkom maar moet vooraf gereël word. Fooie is R80 per troeteldier en slegs klein honde en katte word toegelaat. Geen groot rasse word toegelaat nie. Geen troeteldiere in die eetkamer nie. Troeteldiere moet te alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat troeteldiere toelaat om vry te loop, ander diere te jaag of ander gaste bekommerd te maak, sal gevra word om te vertrek.
Inklok vanaf 15:00.
Streng geen aankomste na 19:30 nie
Uitklok voor 10:00.
Geen kinders tussen 3 tot 8 jaar oud nie.
Neem asseblief kennis dat vir enige skade aan, of breek van enige van ons eiendom, die volle verkoopprys, beraamde vervangingswaarde of herstelkoste gehef sal word. Dit sluit verlore sleutels of breekskade in wat nie met vertrek in kennis gestel word nie.
Die lodge is 'n nie-rook instansie en rook word slegs in die tuin of weg van die huis toegelaat. Nêrens naby oop deure of vensters nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolwefontein Farm, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang