Successfully reported
+95

PALM LA VIE

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maak Palm La Vie Gastehuis jou tuiste weg van die huis en die perfekte basis om die bekroonde wynlandgoedere en besienswaardighede van Worcester en die Kaap te verken.

Gehuisves in 'n erfenisgebou wat dateer uit 1835, meng Palm La Vie outydse sjarme met 'n tikkie moderne gemak. Ons bied 7 individueel gestileerde en suite-kamers, elk ontwerp met kraakvars wit beddegoed en verwelkomende meubels om 'n ontspannende verblyf te verseker.

Ons akkommodasie is selfsorg (geen ontbytdiens word voorsien nie), wat gaste die buigsaamheid gee om Worcester se vele plaaslike kafees en restaurante te geniet.

Geriewe sluit in gratis WiFi, veilige parkering van die straat af (1 mediumgrootte voertuig per kamer), 'n rustige plonspoel en die gebruik van ons buitekaggel en braaigeriewe (met vooraf reëling). Palm La Vie is ook perfek geleë naby die Bowlingklub "Rolbal" en ander gewilde besienswaardighede van Worcester.

Of jy nou hier is vir ontspanning, sport of om die omliggende wynlandgoedere te verken, Palm La Vie bied 'n verwelkomende toevlugsoord met karakter en geskiedenis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 296 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacoline V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf vir 'n troue. Alles wat jy nodig het om oornag te bly in Worcester.
Jul 2025
Patricia C
Gesin met tieners
5.0
Lekker naby rolbalklub en netjies en skoon. Was lekker en gemaklik.
Jul 2025
Cardinal V
Gesin met tieners
5.0
Very happy and will be my home away from home. Stay was nice. Had the basic things for the kids. WiFi, TV and clean facilities. Booking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gebly al was dit net vir een aand. Die personeel is vriendelik. Ons het lekker gebly al was dit net vir een aand. Die personeel is vrie...
Sien meer
Mei 2025
Wynand O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Ja, ons het lekker geslaap. Die diens is ook baie goed, diens is puik en mense is gaaf. Baie lekker.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kosikè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 296

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 168 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink PALM LA VIE het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ef68a6fd8cd48e3895fb738626290612a2b1a882138a6985fbb6638b72ed8b6d890f266556417aa099eeb9ff201017f1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 296 5 1 5 168 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.646343018284 19.43510144949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang