Wylde Rose Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wylde Rose Guesthouse is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hier kan gaste in die natuur ontspan en herlaai.
Verblyf word gebied in 3 pragtige eenhede met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, konveksie-oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Buite spog die verblyf met 'n pragtige grasperk en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 61 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wylde Rose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang