Wyndford Holiday Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wyndford Vakansieplaas is 'n kwaliteit en bekostigbare vakansiebestemming vir die hele gesin. Geleë in Caledonspoort, bied Wyndford 'n vergete leefwyse wat belowe om jou verbintenis met jouself, die mense in jou lewe en die natuur te hernu.
Verblyf wissel van Switserse-styl chalets tot eenvoudiger, maar steeds luukse, dubbelkamers, rondawels en gesinsuites met skakelkamers. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en ondervloerse verhitting.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, WiFi en die opsie om maaltye teen 'n bykomende fooi te bestel.
Begeleide staptogte kan daagliks geneem word. Verken die vele grotte of swaai net in die bosstoele terwyl jy die kinders in die boomhuise dophou. Die plaas spog ook met nie minder nie as 7 berggrotte vir avontuurlustige ontdekkingsreisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wyndford Farm
Holiday
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Wyndford Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang