Successfully reported

Xanadu in Tableview

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thabo S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

I had a great stay there. Kindly make sure that hot water is easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Gebrek aan warm water. Ons eerste 3 nagte moes ons in koue water stort weens die geyser wat trip na loadshedding! Sekerlik as mens weet van 'n probleem kan daar 'n oplossing gevind word? Elke dag wanneer ons terugkeur het die krag getrip en daars geen warm water nie. So ons glad nie tevrede daarmee nie!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Top Destinations
Xanadu in Tableview
Beste Cobus Ek is jammer om te hoor van die ongerief wat jy en jou gesin ervaar het as gevolg van die geyser wat trip na loadshedding. Dit klink beslis as 'n ongemaklike en frustrerende situasie. Ons het tesame met die besprekings epos wel die inligting gedeel en ook hoe om dit reg te stel. Weer aan te sit. Dit is ongelukkig `n beskermingsmeganismes is wat in plek gestel is om die geyser teen krag dips te beskerm. Dit is belangrik om te verseker dat die geyser nie onnodig beskadig word nie, maar dit is natuurlik nie ideaal om sonder warm water te wees nie. Ek hoop U verstaan en ons vra net weereens omverskoning vir die ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

POA
POA
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 North Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaf9a364fba7ff0dc9208c9db7f4abdd0212369946396ff7b227dc73a5f354d072692175e936cc58339043aa3ee8a1d8cb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
2 5 1 4 14 North Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8293393 18.5098292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang