Successfully reported
+18

York @ R102 Airport Road - Modern Comfort

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Formosa Drive, Groeneweide Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R714 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

York @ R102 Airport Road - Modern Comfort is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Groeneweide Park in George, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n TV, etenstafel en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n sonkragstelsel en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en George-lughawe is ongeveer 6,4 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjies en heerlik gebly.
Aug 2025
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay. Pleasant stay, facility neat and extra heat was most welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Karel F
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was lekker rustig. Kon lekker braai en TV kyk. Die tydjie daar was goed gewees.
Aug 2025
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Goeie verblyf. Baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.
Aug 2025
Yolonda J
Besigheidsreis
5.0
Good. My highlight was an awesome shower with everything I need. I love the fact that they use big bottles of shower gel, shampoo, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Formosa Drive, Groeneweide Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink York @ R102 Airport Road - Modern Comfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 714
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 714
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 714
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Formosa Drive, Groeneweide Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5c8260a72707c2e976e89c85d9100be1ae8c5faac70178bf9dac25e374c715a60ecb50d4f47d413f9a8d8d6c045eb338cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R714 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 31 Formosa Drive Groeneweide Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9830955 22.4404331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang