Successfully reported

York Mews Room

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reghardt A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Goed gerus. Die woonstel was baie skoon en het al die selfsorggeriewe soos geadverteer gehad. Ek was egter verbaas met my aankoms om te hoor dat die opsigter ook in 'n kamer binne die woonstel woon. Ek glo dit sal voordelig wees vir toekomstige gaste as dit duidelik in die huurvoorwaardes vermeld word. As jy gemaklik is om die ruimte te deel, sal ek hierdie eiendom sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cozy Cape Town
York Mews Room
Dankie Reghardt vir jou terugvoer. Net ter verduideliking, die bespreking is vir ’n kamer, soos duidelik aangedui in beide die titel en beskrywing van die lys. Ek is ook nie die opsigter nie, maar die eienaar van die eiendom. Ek waardeer jou aanbeveling en is bly jy het die geriewe en netheid van die woonstel geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cozy Cape Town Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 York Road, York Mews, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f8e65d6a3461b4fa84ce936f379359a44b2186338a0e5646ab7ad97cdc53c937b2588702389731c790490e3e5211e166582?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 York Road York Mews 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9085993 18.4098434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang