Successfully reported

Yzer Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

A plus. Fantastic, had a wonderful time with the family in Yzer Beach House, precious memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fahdelah H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Stunning. What a stunning house and location. Loved the decor and layout of the house. The most beautiful views, awesome pizza oven and hot tub, and comfortable furnishings. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekkerste familie vakansie! Ons was by Yzer Beach House vir 'n familie wegbreek met 4 klein/jong kinders. Was die lekkerste vakansie nog! 'n Baie mooi huis met 'n asemrowende view! Die kinders het dit so baie geniet op die strand reg voor die huis en om te swem in die hot tub. Ons kon hulle heeltyd dophou van die huis af. Die gasheer was baie behulpsaam en alles was baie mooi skoon en netjies met ons aankoms. Kan Yzer Beach House definitief vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Puik akkommodasie in 'n puik dorpie. Ons familie het van regoor Suid-Afrika en die buiteland gekom om mekaar in Yzerfontein te ontmoet, en dit was 'n fantastiese naweek. Die ligging van die huis, reg op die see se voorstoep, is fantasties! Dankie aan Dave vir al die voorafgaande reëlings en kommunikasie. Dit was 'n perfekte naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabio B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Amazing location, great view. We had a wonderful stay, the location is amazing, nice modern house, amazing views of the sea from outside and inside. Great for a group of friends to go away for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mossel Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36e2619db38055660412eb15ac357e352925815d609caf1c1c7dac7829923938ebec2d655e73bf3a98aefd19b9f9be740624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 1 Mossel Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.360182519476 18.157527504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang