Successfully reported

Zambezi Mubala Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Debbie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A piece of heaven along the Zambezi. We were given a large campsite along the water's edge. The view across the river was exceptional. We had our own braai and fire pit area, our own ablution house with shower and modern basin, an outside double basin with warm water and good power. The bird lovers' boat trip was amazing. Well done everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing met gerief van eie skoon ablusie. Lekker gekamp in pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestolien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend mooi, ruim kampeerplekke met ongelooflik mooi ablusie geriewe. Ongelooflik lekker en baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Great views. Good food and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mike K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

The camping facilities were excellent! Great spot on the river with excellent camping facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Waarde vir geld, goeie ligging en baie natuurlewe. Ons was met aankoms eers heelwat teleurgesteld met ons kampeer staanplek. Ongelukkig was daar geen aanduiding dat daar net drie waterfront staanplekke is nie met bespreking nie. Ons het ook meer as 9 maande terug bespreek en sou dink dit sal vir ons 'n goeie staanplek op 'n first come first serve basis gee. Hulle het ons geskuif na net een terug van die waterfront staanplekke wat baie beter was as ons staanplek met aankoms. Die privaat badkamer en kombuis area is 'n groot bonus. Neem kennis dat daar geen visvang voor Zambezi Mubala van die kant mag plaasvind nie. Jy moet 'n boot en gids bespreek om jou uit te vat en kostes is per uur. Daar is 'n lekker eetplek en kroeg wat oor die rivier uitkyk. Die menu is klein, maar die kos was lekker elke keer. Ons twee aande het baie lekker uitgedraai. As jy van voëlkyk hou, is dit die plek om te wees. Die oord bied verskeie bootritte op die Zambezi. Klientediens verder kan so bietjie opgeskerp word in die kroeg/restaurant. Dit het amper gevoel asof als wat jy vra moeite is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtig, rustig en vriendelike personeel. Teerpad tot by lodge. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Well managed resort, with friendly, efficient staff. Peaceful, relaxed setting on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die lodge is baie gerieflik en maklik toeganklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alain V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Byevreters, seekoeie en visvangers. Dis die rooiborsbyvreterskolonie wat ons na hierdie plek gelok het (en ons het julle gesien). Ons sal 'n boottog van minstens twee ure op die Zambesie aanbeveel (baie visvangers, seekoeie en byvreters gespot). Kampplek 1 en 2 het die mooiste uitsig oor die rivier en beskik oor eie ablusiegeriewe. En dis heel die tyd teerpad (van Windhoek tot by die ingang).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gondwana Collection
Zambezi Mubala Campsite
Alain, Thank you for the review. We look forward to welcoming you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza Road, Upper Zambezi River, 31 km east of Katima Mulilo, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa850823b503227d111387c8d2083c470acc1d6fd6afe4ecbd088c0caf6bcd6fb5f80d3450d64efa9f6eb6dbcb17abd63f420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 D3508 Kalimbeza Road, Upper Zambezi River Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.543762246872 24.522480228173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang