Zebra Bush Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito is betaalbaar en sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade plaasgevind het, of enige skade veroorsaak is, of enige ander eis of boete aangegaan is as gevolg van die gas se gedrag nie.
'n Wildkykvoertuig is beskikbaar vir huur teen 'n bykomende daaglikse koste. Die voertuig moet voor vertrek met petrol hervul word. 'n Bykomende fooi sal gehef word indien reëlings vir hervulling getref moet word.
Die voertuig mag slegs bestuur word deur 'n gelisensieerde bestuurder wat 25 jaar of ouer is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Elandsfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang