Successfully reported

Zebra Haven

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Jeanette S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Husband 60th birthday. Priceless. It was amazing. There were a few issues but they were sorted. We had an amazing stay. My husband already asked when we can go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig. Waarde vir geld, die plek was skoon, en die mense was vriendelik. Ek het heerlik gebly en sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Ons het slegs vir een aand oornag. Ons en ons klein kindertjies het dit geniet. Ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozalind E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Comfortable stay - thank you! Our stay was lovely - the owner was very helpful and supportive, a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amukela
Zebra Haven
Thank you so much for such a great review. We truly appreciate guests like yourselves and can't wait to have you back with us in the future. Happy traveling always!

Alma G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Lekker en veilig. Huis skoon en netjies. Baie lekker gebly vir 'n week.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rudolph P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Mrt 2025

Onleefbaar. Vuil. Verwaarloos. Die plek lyk soos 'n ou pandjieswinkel met ou vuil meubels. Die erf is vuil en onversorg. Die swempad is stukkend met geen water nie. Die boonste lapa-uitsig huis is vol meubelstukke en lyk eerder soos 'n stoorarea. Ons het ander verblyf gaan soek en het nie eers oorgeslaap nie. As ek die eienaar was, sou ek skaam gekry het om so 'n plek te verhuur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nigel E
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Would definitely book again, exactly what we wanted. Very enjoyable, loved all the animal visitors. Was a bit disappointed to see the pool was out of order and was not mentioned to us, however it was not a deal breaker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jun 2024

Die plek word nie onderhou nie. Ek het fotos geneem as iemand wil sien. Glad nie lekker gebly nie. As die plek myne was, sou ek skaam gekry het om mense verniet daar te laat bly, wat nog van uitverhuur!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Madeleine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.2
Des 2024

'n Hengse teleurstelling. Ons het ons vakansie met 2 dae korter gemaak a.g.v. die onaangename verblyf. Kokkerotte is daar in oorvloed. Die alarm werk nie, ons kon dit nie aktiveer nie, ons was nie veilig nie. Waneer dit reën, dan reën dit in, want die dak lek. Die stort in die boonste badkamer lek water in die onderste badkamer waneer daar gestort word. Die koue water se pype klink asof dit enige oomblik gaan bars. Van die potte het nie handvatsels nie en die wat het, is so naby om te breek. Die hangkaste val uit mekaar uit, sodra jy dit oopmaak dan val die kas uit mekaar uit. Die plekkie buite lyk soos 'n opgaarplek. Alles word net daar gegooi. Die tuin is onnet a.g.v. die gemors wat daar lê. Dit was so teleurstellend. Ons het maar vroeër huis toe gegaan, dit was 'n gemors. Dit is baie teleurstellend dat julle assosieer met Zebra Haven, dit was glad nie 'n lekker ondervinding nie. Die eienaar moet die plek dringend onderhou, daar was jare laas werk aan die plek gedoen. Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Amukela
Zebra Haven
Thank you so much for your feedback. We are very sorry that you didn't let us know directly so we could have sorted out your concerns during your stay. Once again, we apologise for your bad experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Amukela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 733
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 733
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 733
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3488 Zebra Street, Marloth Park, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKXs7grzpKE3jFJKvmo1s02axszPg6o05SQvroOo43BAjI95ko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 733 per nag (plek vir 8) 33 5 1 4 3488 Zebra Street Marloth Park 4321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342289696367 31.803703449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang