Zeeland Pier Studio On 6th
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zeeland Pier Studio On 6th is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel, ideaal geleë in die Zeeland Pier-gebou in Kaapstad se middestad. Hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Toegewyde werkstasie word ook voorsien.
Die gebou bied 24-uur veilige toegang, veilige parkering, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium, sowel as maklike toegang tot Kaapstad se top-attraksies, insluitend die V&A Waterfront, Groenpunt en asemrowende uitsigte oor Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang