Successfully reported

Zeezicht Oceanfront

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andrè Vd Merwe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het. Ek sal die plekkie aanbeveel. Ons het 'n heerlike kuier by Zeezicht geniet. Aanbeveling: 'n elektriese ketel sal beter werk as die bestaande ketel op die gasstoof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly, plek is baie skoon en sal weer daar tuisgaan. Baie dankie, dit was 'n wonderlike plek om te gaan bly, baie rustig en veilig. Sal weer daar gaan bly as ek vir werk daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Het baie lekker op die strandpaadjie gestap. Pragtige uitsig oor die see. Baie lekker gebly. Gerieflike, groot, netjiese blyplek, loopafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stress free and everything you need to enjoy a relaxing time! Excellent seaview! Very well equipped, clean unit. Everything you need to have a nice stay - home away from home. Hosts are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan A
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Thank you, Marianne, for a lovely stay. We very much enjoyed our stay at Zeezicht. The location is convenient and the unit was very clean. There is both an indoor and outdoor braai. We chose to braai outside one night. There is a view of the sea. Swimming is further along, close to the lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petriana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was maar 'n koue tyd, maar dit is nog nie somer nie. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker, kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Dit was baie goed om daar te kon tuisgaan. Alles baie netjies. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Jy kan nie verkeerd gaan om hierdie eenheid te kies nie! Netjies en naby die see. Ek en my dogter het baie lekker by Zeezicht Oceanfront gebly. Eenheid was mooi skoon. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Baie sentraal, baie naby die see! Genoeg spasie vir ons twee. Ons familie het saans saam met ons om die tafel bordspeletjies gespeel by die gerieflike ronde tafel in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Ruim en gerieflike akkommodasie wat die verblyf 'n aangename ervaring gemaak het. Baie lekker gebly. By die see, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa935bb5ec620537bb049d70dafda1340563c927618e91bc57be1153d61a61ff7ddc3c98ec76b5752072d0a754f6cdda904ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 31 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.611981 19.370566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang