Successfully reported
+38

Zelda Game and Guest Farm

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zelda Game and Guest Farm bied verblyf op 'n Namibiese wildsplaas en is 92 km vanaf Gobabis.

Die kamers op die plaas het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kamers het óf dubbelbeddens óf driekwartbeddens óf 'n kombinasie van dubbelbeddens en driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en handdoeke word voorsien.

Kamers 1 tot 4 in die hoofgebou het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Let asb. dat die kamers nie TV het nie, maar daar is WiFi by die ontvangs en die kroeg.

Die wildsplaas bied ook kampeerplekke onder bome. Elke kampeerplek het water, elektrisiteit en braaigeriewe. Die staanplekke deel ablusiegeriewe met storte.

Gaste kan in die swembad afkoel en 'n drankie by die kroeg geniet. Die plaas het verskeie staproetes en wildkykgeleenthede. Die inwonende Nharo-boesmans sal ook hul fassinerend en tradisionele kennis met gaste deel.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie skoon kamers, personeel is baie vriendelik en die kos was lekker! Dit voel huislik.
Sep 2025
Cornelia G
4.8
Dis naby die grens en dit werk vir my. Dit was baie lekker 'n skoon bed. Lekker warm stort en heerlik geëet.
Aug 2025
Sharon B
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik plaas. Pragtige tuine en vriendelike diens. Hulle gradeer tans die gasteplaas op, wonderlik! Ons het rustig geslaap en heerlik gekuier saam me...
Sien meer
Okt 2025
Paul R
Saam met lewensmaat
4.6
Super neat, ideal. Excited to see that renovations are starting, as the setting, location and service levels are great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Christiaan S
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangename ervaring. Die verblyf was baie gerieflik en die personeel baie behulpsaam. Die kos was heerlik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
  • Gaste dink Zelda Game and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrqJfk4ZZSeDt7lDpiX5HTEir4ITIp6p6Rd8U4kyFa2UGlnKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 Off the B6 Plot 466 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.290046 19.818825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang