Successfully reported

Zelda Game and Guest Farm

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Baie skoon kamers, personeel is baie vriendelik en die kos was lekker! Dit voel huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia G
1 nag
4.8
Aug 2025

Dis naby die grens en dit werk vir my. Dit was baie lekker 'n skoon bed. Lekker warm stort en heerlik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Heerlik plaas. Pragtige tuine en vriendelike diens. Hulle gradeer tans die gasteplaas op, wonderlik! Ons het rustig geslaap en heerlik gekuier saam met die eienaars. Voorstelle vir geriefliker verblyf: Sterk warm water in storte, insekbeheer in kamers en 'n koffiemasjien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Super neat, ideal. Excited to see that renovations are starting, as the setting, location and service levels are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie aangename ervaring. Die verblyf was baie gerieflik en die personeel baie behulpsaam. Die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Omgewing rustig en mooi tuine. Ons was die enigste gaste. Ons is goed ontvang deur Bella en haar man. Baie gasvry. Kos was goed voorberei en lekker. Die ontvangsarea is mooi en instandgehou. Maar die kamer het opgradering nodig. Matras was hol, rugpyn gekry. Ons het dit aan Bella gerapporteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hans D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Vrot gelukkig net een aand gebly. Kamp plek is great. Maar die badkamers is 'n gemors. Niks werk nie. Showers se stortkoppe is geblok of stukkend. Shower se waterdam of drain is beblok. Toilets werk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andries K
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Hartsmense. Baie gasvry, Bella se etes was ruim en lekker. Slaapeenhede kort net net TLC.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martha S
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Goeie. My vriendin is baie swak ontvang. Die dame het beweer dat ons nie 'n deposito betaal het nie. Daar is nie 'n restaurant nie. Daar is wel 'n kombuis wat vir ons 'n ete voorberei het en dit was waarde vir geld en smaaklik. Die keuse van drankies was uiters beperk - geen suikervry, geen Coke produkte nie. WiFi was nie in kamers beskikbaar nie en die wagwoord is ook nie gedeel nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cala V
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2024

Wil dit nooit weer herhaal nie. Ek was 4 jaar gelede daar en dit is hartseer hoe baie die plek agteruit gegaan het. Die diens is puik, die fasiliteite is swak en die plek lyk sleg. Daar was miere orals in die kamer en ons badkamer se plafon was besig om in te stort. Die stort het nie eens 'n deur gehad nie. Nee wat - dit was nie R100 werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrqJfk4ZZSeDt7lDpiX5HTEir4ITIp6p6Rd8U4kyFa2UGlnKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 Off the B6 Plot 466 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.290046 19.818825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang