Successfully reported
+189

Zhantique Guest House 2

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zhantique Guest House 2 bied gerieflike oornag- en selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Boksburg-Wes. Ditis ideaal vir sakereisigers, gesinne of paartjies en is naby baie geriewe.

Dié gastehuis het 6 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Die gastekamers het slaapplek vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 6 gaste. Hierdie eenhede het óf 'n dubbelbed, óf 'n koningingrootte-bed óf dubbelslaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Die gastekamers het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Boonop het die selfsorgeenheid 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n uitgestrekte tuin met tafels en stoele. Sommige van hierdie eenhede het ook hul eie stoepe met sitplek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Edwin P
Besigheidsreis
5.0
Wonderful stay! 5 star. Wonderful stay! I had a really enjoyable stay at the guesthouse. The staff were friendly and welcoming. Everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Gerrit V
Besigheidsreis
5.0
Rustig en stil. Waarde vir geld, netjies en goed geleë.
Jul 2025
Almone P
5.0
The best! Baie lekker gebly, veilige area. Die personeel is baie vriendelik. Chante wat ons ontvang het, is baie behulpsaam en so vriendelik gewees.
Mrt 2025
Minette S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Puik verblyf. Ons het vir seker lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik en tegemoetkomend.
Mrt 2025
Hendriette J
Saam met vriende
5.0
Goeie ligging, skoon en betjies. Aangenaam en bekostigbaar.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Zhantique Guest House 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe3b81345ecca1de08f21b5d45bb73fe5aeedf6388375dbe46b5ba3ce1ef2a325372b27c7506ca263c0f66df8c090c58214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1942445 28.2409443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang