Successfully reported

Zhantique Guest House 2

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Edwin P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Wonderful stay! 5 star. Wonderful stay! I had a really enjoyable stay at the guesthouse. The staff were friendly and welcoming. Everything was clearly explained upon arrival, and the layout made it easy to find my way around. The accommodation was clean, comfortable, and well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Rustig en stil. Waarde vir geld, netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almone P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

The best! Baie lekker gebly, veilige area. Die personeel is baie vriendelik. Chante wat ons ontvang het, is baie behulpsaam en so vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies. Puik verblyf. Ons het vir seker lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Goeie ligging, skoon en betjies. Aangenaam en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Location for OR Tambo is just perfect and is close to all the necessary shops. Our stay was brief but very suited to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tricia F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Kort maar goeie nagrus. Ons het lekker gebly. Klein bietjie aandag kan gegee word aan 'n paar goed, geen plek om te sit en iets te eet binne, veral ook met klein kinders, en in wintermaande kan ons nie buite sit. Pelmet stukkend, lampie is vas met cable ties, ons deur kon nie mooi sluit. Nog 'n paar om te noem, maar ons het lekker gerus vir een aand, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chante
Zhantique Guest House 2
Baie dankie vir jou review. Maak asb seker jy selekteer die regte amenities waarmee jy aanlyn boek. As jy 'n plekkie soek met 'n eetkamer, moet jy dit asb selekteer, sodat jy kan seker maak jy kry waarna jy opsoek is. Ons fotos wys presies wat in ons units beskikbaar is. Daar is ook niks onder my aandag gebring dat daar fout was met die deur nie, hy werk 100%. Daar was 'n cable tie om die lamp weens kinders wat die oggend hom af gegooi het. En die pelmet is nie gebroke nie. Ek het nou weer na alles in die unit gaan kyk soos wat ek doen na elke booking. Waardeer jou terugvoering.

Jd B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed. Ja, baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very pleased with my choice of accommodation. Thank you very much for a cosy, very private and peaceful place! We love the beautiful garden and we had our breakfast there. I love seeing and hearing the sound of the aeroplanes. Being on the doorstep of the airport is great. Thank you once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very pleasant. Zhantique is very near to the airport and shopping mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe3b81345ecca1de08f21b5d45bb73fe5aeedf6388375dbe46b5ba3ce1ef2a325372b27c7506ca263c0f66df8c090c58214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1942445 28.2409443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang