Successfully reported
+30

Ziggy’s River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ziggy’s River Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas aan die oewer van die Magaliesrivier net buite Magaliesburg. Dit is die ideale rustige wegbreek in die natuur.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n buitestort, en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n klein oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n plafonwaaier.

Daar is 'n oordekte stoep met sitplek, sonstoele, 'n braai, 'n plonspoel en veilige parkering op die perseel.

Die verblyf is 25.5 km vanaf Magaliesburg en 38 km vanaf Krugersdorp. Die Wieg van die Mensdom en Sterkfonteingrotte is ook naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ziggy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
  • Gaste dink Ziggy’s River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5100ce37299c976baba030ad6b3a562e8df8bb93a10fd1ba7ad47d91c0e75cfa506fb8f26e3e4c654b87b5f5c6022b43d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R560 Hartebeesfontein Farm Portion 355 1970 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.845382960595 27.656326889992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang