Zimbali Wedge Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, 56 Zimbali Wedge, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zimbali Wedge Unit 56 is 'n selfsorg-meenthuis in Zimbali Wedge Estate. Die landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is ideaal geleë binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié dubbelverdieping-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en bad. Die goed toegeruste oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, oond, lugbraaier, koffiemasjien en elektriese stoof en oond.
Die aangrensende leefarea het 'n lugversorger en lei na 'n patio wat 'n buite-eetarea met sitplek het. Ander geriewe sluit 'n gedeelde swembad binne die landgoed en 'n omskakelaar in om die Wi-Fi en TV aan te hou tydens beurtkrag. Globes is in lampe en plafon geïnstalleer om die ligte aan te hou.
Veilige parkeerplek is beskikbaar, met ekstra spasie vir 'n sleepwa. Die Ballito Junction Regional Mall en die Lifestyle Centre is binne 2 km van die landgoed af geleë. Ballito se hoofstrande is 4 km van die landgoed af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R627, 56 Zimbali Wedge, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Wedge Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, 56 Zimbali Wedge, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang