Zzzone Boutique Hostel
Beskrywing
'n Ruim gedeelde mans- en vroulike slaapsaal met twee stapelbeddens met hoë-gehalte linne, individuele kluise en klererelings. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer in die gang. Die badkamer het 'n stort, wasbakke en 4 toilethokkies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Gaste moet by Harbour-weg 22, Hermanus inklok. 
Ons laat net gaste oor die ouderdom van 18 jaar toe aangesien geriewe gedeel word. 
Die kamers het nie TV's nie, maar wel komplimentêre, onbeperkte WiFi. Billike gebruik van die WiFi geld. 
Let asb. dat 'n ekstra fooi geld indien die kombuis in 'n morsige toestand gelaat word. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 ekstra lang beddens en 'n gedeelde badkamer met stortgeriewe. Ander geriewe sluit 'n privaat verkoeler, verversings met basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis, plafonwaaiers en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Gaste moet by Harbour-weg 22, Hermanus inklok. 
Ons laat net gaste oor die ouderdom van 18 jaar toe aangesien geriewe gedeel word. 
Die kamers het nie TV's nie, maar wel komplimentêre, onbeperkte WiFi. Billike gebruik van die WiFi geld. 
Let asb. dat 'n ekstra fooi geld indien die kombuis in 'n morsige toestand gelaat word. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 4 Harbour Road, Warrington Place, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang