Verified Reviews
Central Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Central Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
"Baie goed, ons wou nie te veel in 'n gemaal van mense wees nie, so ons bestemming was vir ons perfek. Ons kon gaan waar en wanneer ons wil sonder om te voel dat dit so besig rondom jou is dat jy nie die natuur kan waarneem nie."
"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."
"Suid Afrika se beste natuur-geheim. Maak seker jy kyk na die weervoorspelling. Daar is vier seisoene in eendag. Die mooi en kragtige donderstorms sal jou betower."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Winterton good for overnight accommodation. "
"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
"Pragtige bestemming, ek sal definitief weet gaan, maar nader aan Nottingham Road."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Pragtige plek, heerlik daar rondgery, jammer dat die Bird of Prey plek toe is op 'n Maandag, as wildlewe fotograaf wou ons so graag daar aandoen."
Mooi River, Central Drakensberg
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Die pad tussen Bergville en Winterton is 'n nagmerrie."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Swallowfield Rondavels"Hierdie was ons derde jaar na mekaar om die Vallei te besoek, ons kom elke keer terug!"
Winterton, Central Drakensberg
Ambleside House"Nodige nood-winkels is daar, maar nie 'n vakansie-dorp vir weke nie."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Swallowfield Rondavels"Fantastic place that showcases the beauty of our amazing country. "
Champagne Valley, Central Drakensberg
Peak View Cottage"Baie dankie weereens. Sal beslis meer in toekoms daar wil oornag."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Swallowfield Rondavels"Exquisite environment. Feels like you are driving through a painting."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ama Casa Self-Catering Cottages"Fantastiese natuurskoon waarin jy jou siel weer kan herlaai!"
Champagne Valley, Central Drakensberg
Rockwood Earth Lodge"In the entire Drakensberg, this is the most delightful and scenic valley to stay. "
Champagne Valley, Central Drakensberg
Graceland Self-catering Cottages"Champagne Valley is beautiful, there are many places to visit in the area and loads of activities for all ages. "