Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6675 resensies.
"Jeffreysbaai is 'n pragtige vakansiedorpie. Ons het vreeslik lekker gekuier en geëet by 'n verskeidenheid van restaurante."
"If you wanting mountain views and farm experience, then Patensie is great."
"Ons het slegs besoek vir die Baviaans fietsren. Nie kans gehad vir toerisme-aktiwiteite. "
"Still too much to explore to give full-marks, but definitely exotic destination."
"Die dorp is baie klein met 'n klein drankwinkel en kafee met noodsaaklikhede. Agter die kafee is 'n slaghuis, en dis waar jy hout wil koop. Die naaste vulstasie is in Keimond +/- 5 km. "
"Vriendelike mense, ons het ingeloer by Flower Boutique en J-Bay Biltong, het lekker gesels met die eienaars. Voorstrand-area baie mooi uitsig op die see, het koffie gedrink by Tasty Table Cafe, oulike plekkie."
"Kom beslis weer. Net 'n cool plek. Almal baie vriendelik. Surf winkels. Baie goeie inkopie-ervarings."
"Die dorpie, lodges en winkels erg geraak deur laaste 2 jaar se afwesigheid van toeriste. Olifantpark baie goed bestuur en onderhou."
"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."
"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."
"Dit is 'n wêreld op sy eie. Rustig en almal is ontspanne. As jy wil wegbreek van die stad se gejaag is Hogsback die plek."
"Mooi skoon dorp. Aanwysings op borde miskien nie so akkuraat nie, maar het die Spur gekry."