Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
26 on Adderley"Lekker restaurante en lowergroen omgewing en vriendelike mense. Dis 'n pragtige, rustige dorpie."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stony Point Beach House"Daar is heelwat oulike eetplekkies en koffiewinkels!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Ballinderry, The Robertson Guest House"Love Robertson - pity the wine farms are closed on a Sunday. If you are there for a Friday and Saturday night, you cannot visit all the farms in one day."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Baie mooi plek en moet sê, die mossels by die see ster restaurant is n moet vir seekos-liefhebbers."
"Ry oor die pont en vat die alternatiewe roete terug na Swellendam. Die kinders het dit baie geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
32 on George"Baie lekker vissersdorpie en die mense is vriendelik!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Behalwe vir die rowwe visreuk en ice cream supply was als OK. Die weer was great."
"Witsand is maar baie primitief met net 2 winkels wat elke dag 5 uur toemaak. The Sands winkel is vreeslik duur met hulle produkte."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is a relaxing place. For our distance is not so far, 2-hour travel."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Pragtige dorpie met soveel toeriste-aantreklikhede. Naby geleë aan Hermanus en Gansbaai. So rustig en veilig. Lafenis vir die siel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Jacobs Bay has a very special place in my heart, it is a little piece of paradise! It has a healing beauty. The people are very friendly. I would recommend paying a visit to Pixie's Backpackers, they have this magical pixie garden. It is an unspoiled, little fishing village, with a beautiful beach in front of Weskus plek restaurant and if you walk over the dunes you will find another stunning beach with white sands."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"People in general are very friendly there."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus @ 144"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Village House"Franschoek is soos 'n comeback, jy kan nie alles in een doen nie. Voel soos 'n lekker boek; jy moet alles doen. Love die staproetes in die berge, die uitsig was prentjiemooi. Ons moet nou nog rondte 3 gaan doen. Dorpie het baie gems."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watch Accommodation"Please support Gansbaai, you will be surprised by what you will discover."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rainbow House"The rainbow house stole a piece of my heart, and I will definitely be returning."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Villa and Cottage"Daar is so baie om te doen in en om Langebaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Die beste en mooiste plek vir 'n gesin om veilig op vakansie te kan wees."