Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
La Galiniere Guest Cottages"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Pragtige vakansiedorpie. Het amper sommer daar gebly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"'n Wonderlike, natuurskone paradys met 'n absolute rustigheid en die beste "snoek parcel" op die Weskus!"
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"We truly have a beautiful country, Robertson included. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Hermanus is 'n stunning vakansie-bestemming!"
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm"Piketberg is a relaxing town, away from hustle and bustle of big cities. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Eikepark Self Catering"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Baie rustig en skoon - sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Die natuurreservaat is 'n moet-sien! De Vagebond restaurant is puik!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Britanniabaai is vir diegene wat wil wegbreek van die gejaag van die stad en werklik net die see en natuur wil gaan geniet."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Rocks B&B"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aqua Blue"Paternoster is 'n pragtige dorp, maar die misdaad daar is 'n groot probleem. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."