Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4354 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
Tibouchina No 5"Pragtige, pragtige omgewing! Heerlik stil en veilig. 'n Ware plek om te rus!"
Umtentweni, Escape From Durban
Ambleside"Lekker naby aan Port Shepstone se Oribi Plaza en omtrent 16 km vanaf Shelley Centre."
Shelly Beach, Escape From Durban
Clover Bay 5"Shelly Beach is an excellent place to be when away from home, because it has everything you need."
Thompson's Bay, Escape From Durban
1 Marichel"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "
"Sea Park is 'n baie rustige area, bietjie ver van strande maar anders puik as jy net wil ontspan."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Forest Lodge"Die beheer en KZN Wildlife kyk mooi na die plek, daar is sekuriteit orals en die dorpie is pragtig. Cape Vidal was een van die beste strande nog waarin ons geswem het, en ons was al by baie strande oor die wêreld."
Leisure Bay, Escape From Durban
C-Rus"Pragtige skoon strande en perfek vir familie met klein kinders veral Kidd's Beach. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is stunning! Die dierelewe maak dit 'n baie spesiale plek. Die seekoeie loop sommer in die aande in die dorp en gras vreet. Cape Vidal het die lieflikste strand. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers!"
"If you have never been to Umhlanga I suggest make an effort and visit that town. It is such a lovely place to be with it's famous Gateway Mall. All I can tell you is that Umhlanga really rocks, I promise you. "
Pennington, Escape From Durban
Pennington4u"'n Rustige dorpie met lekker strande waar vakansiegangers mekaar nie vertrap nie."
"'n Rare ongerepte strand - hoop dit bly so bewaar vir die hengelaars en die kleuters wat in die poeletjies baljaar!"
Umtentweni, Escape From Durban
The Tweni Waterfront Guest Lodge"The most spectacular view and location."
"Nie baie restaurante in die omgewing nie, tog is dit baie sentraal geleë aan die Suidkus."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Santa Lucia Guest House"Was baie beëndruk met omgewing en ek kon mooi foto's neem - wens julle almal sterkte toe met die droogte - sal graag die omgewing weer wou besoek as dit gereën het. "
"Jammer oor waterbeperkings. Ons het beslis ons deel gedoen. Inkopiesentrums is naby en prakties. Was net baie besig. Mense is baie vriendelik."
Umtentweni, Escape From Durban
Royston Hall Historical Guest House"Pragtige kusdorpie. Baie goeie restaurante. Baie opsies vir gesinsvermaaklikheid."