Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Puik en toeganlik en is 'n klipgooi weg van die stad en sy gevoel, baie diere gesien, sal graag my eie plek wil bekom in die reservaat."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Nie 'n vakansie-bestemming nie. Dis 'n woonbuurt in Klerksdorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Lekker wegkom, ontspannende dorpie. Jy kan bietjie van alles vergeet en die kunstige atmosfeer geniet en die natuurskoon inneem."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Salve" Het lank in die omgewing gebly en Sinnoville bly my gunsteling."
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Edelweiss Corporate Guesthouse"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Baie lekker gekuier in die dorp. Restaurante is fantasties en daar is baie om te sien in die antiekwinkels."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Buiten die slaggate, lieflike plek!"
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"Het net oornag daar en nie tyd gehad vir toeriste besoeke nie. Ken glad nie die dorp nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Pragtige dorp, die strate kort bietjie aandag, maar ek sien party plekke word aan gewerk so dalk lyk dit beter volgende keer!"
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Belle Vue Guesthouse" It is a very beautiful area,with veggie and fruits markets, parks and the huge dam - I felt like Gauteng was miles away, which is a good thing. "
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Sevens Guesthouse"Daar kan beslis iets aan al die slaggate gedoen word in die dorp se strate."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Oulike dorpie en Vaal de Grace Golf Estate is pragtig! Die paaie is net in 'n swak kondisie."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Baie naby aan Sunnyside wat veiligheid 'n faktor maak. "
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Rustenburg Town is close to all places of entertainment, malls, etcetera."
Akasia, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa de Ross"Unfortuanetely not my scene; but Akasia is very central to all areas."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Lots of activities and great atmosphere for both local and international visitors."
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Ek beskou dit nie as vakansiebestemming nie, maar eerder 'n oornagplek."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos is an excellent travel destination."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Villiers is an interesting place, just off the main highway."