Naguiltjie Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Church Street, Villiers, 9840, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Naguiltjie Gastehuis bied die perfekte oornagverblyf langs die N3-snelweg. Kom ontspan in 'n gesellige omgewing in Villiers, skaars 'n klipgooi van die N3 af. Naguiltjie is ideaal vir 'n gesin.
Naguiltjie beskik oor 2 kamers wat geskik is vir tot 6 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die eenheid is ook toegerus met 'n TV, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. WiFi is beskikbaar. Veilige parkering.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannelie
Magaretha ...
Eiendomme 3
Resensies 110
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 41 Church Street, Villiers, 9840, Vrystaat
- Gaste dink Naguiltjie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Church Street, Villiers, 9840, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang