Successfully reported

Naguiltjie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Duane W
1 nag
5.0
Feb 2025

Lovely people, lovely accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Thank you. Hope to see you when the fishing competition is in our area again

Hansie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oornag verblyf, uitstekende plek, netjies en skoon. Plek was netjies en skoon. Mens voel gemaklik. Die eienaar was baie vriendelik en het die pragtigste hond gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Hallo Hansie Dankie vir julle inloer. Buksie wag vir die volgende lekker speel met jou dogter...

Louise R
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het dit baie lekker geslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Louise. Kom maak weer 'n draai as julle in ons omgewing kom. Groete, Hannelie

Andreas P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Die moeite werd. Die plekkie is goed ingerig en die gasheer is vriendelik. Ek is welkom laat voel en jy kan sien daar is baie moeite gedoen om die kamer vir jou gerieflik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

This will be our stopover from now on. It was so peaceful. Thank you! We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Thank you, Tanya. We are looking forward to your next visit.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie vir julle inloer by ons plekkie. Jammer dat ons nie daar was om julle te ontvang nie, maar gelukkig kon Lena instaan. Groete Gerhard en Hannelie

Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en baie huislik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike eienaars, maklike inboek en naby aan hoofweg. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Dankie vir die mooi boodskap. Dit was lekker om jou weer te sien. Glo ons paaie sal weer kruis.

Cornel M
1 nag
4.2
Jul 2024

Goeie oornag-plekkie. Gasvrye mense, uitstaande ontbyt. Ruim en goed toegerus. Nie modern nie, maar 'n pragtige badkamer. Alles skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Hallo Cornel Baie dankie! Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Groete, Heymanse

Nicolet P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Gerieflike, knus oornag. Baie dankie aan Gerhard en Hannelie vir die gerieflike oornag! Die beddens was knus met genoeg komberse en ons is bederf met 'n heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Nicolet. Veilige terug reis vir julle. Groete Gerhard en Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Church Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjBkZTlkLTEzMTEtNGY3OC04ZTY4LTQyOWI0YmM0NjMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 7 mense 73 5 1 5 41 Church Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032306873333 28.596171587706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang