Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3192 reviews.
"Ons tyd was beperk en het oornag by 'n bekostigbare gastehuis wat redelik naby Monte Casino geleë is. Het nie tyd gehad om rond te beweeg in die omgewing nie. "
"Heerlik om in Oakstraat rond te stap en elke winkeltjie te geniet. 'n Besoek aan die myn is 'n moet!"
"Die 'Road house' in Van Riebeeckstraat is 'n wenner en word sterk aanbeveel. Die kos en melkskommels sal nie teleurstel nie."
"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."