Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 663 resensies.
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Advertise more on what Hartbeespoort has to offer. Visibility is the key. There's so much tourism attractions but even the locals don't know about it."
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."