Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Heatherlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heatherlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44 resensies.

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Heatherlands self is meer `n woonbuurt, maar jy kan maklik van daar af na enige plek in George gaan."

Heatherlands

Edennook

"Pragtige buurt. Loved it."

Heatherlands

Cherry Berry Guest House

"Outydse waardes en groot, pragtige tuine en baie boomryk."

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Beautiful, lush area with stunning homes, safe and welcoming. "

Heatherlands

Pillow & Fern

"Dankie ons het ons tydjie in die area geniet."

Heatherlands

57 on Plover

"Ek sal enige tyd Heatherlands vir enige iemand aanbeveel."

Heatherlands

Cherry Berry Guest House

"Pragtige area, baie naby aan winkels."

Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see."

Heatherlands

57 on Plover

"Pragtige boomryke deel van George."

Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse

"Die woonbuurt is ideaal, rustig en naby verskeie goeie restaurante."

Heatherlands

57 on Plover

"Baie gesentreerd om by alles vinnig uit te kom."

Heatherlands

57 on Plover

"Dit sal werk, dis rustig en stil."

Heatherlands

57 on Plover

"Heatherlands is a suburb of George close to restuarants, shops and with easy access to surrounding tourist destinations. "

Heatherlands

57 on Plover

"Baie stil, naby hospitaal en dorp. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 44
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang