Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1907 resensies.
"Ons het met Ford Figo gery en kon meeste plekke inkom, maar ek sal wel 'n effe groter of hoër voertuig aanbeveel."
"Dit was baie droog, maar die mense het oor en oor vir dit vergoed! Besoek gerus die Pienk Padstal!"
"Gepas vir besoek aan watervalle, maar ver van hoofpad vir reisigers op pad na Springbok wat net oornag-slaapplek soek."
"Dit is die moeite werd om dit 'n bestemming te maak op jy reis deur Noord-Kaap. Die mense is oral baie vriendelik en die natuurskoon is ongelooflik."
"Upington het uitgebrei en 'n besige dorp geword. Die toeris kan meer as 'n dag daar spandeer en 'n verskeidenheid plekke sien en goed doen. 'n Skoon omgewing wat 'n goeie indruk maak."
"It is fine for a quick overnighter, but I would not recommend it for a longer stay."
"Ons was nou in die blomtyd daar. Springbok baie sentraal. Dit sal selfs mooi lyk as daar nie blomme is nie."