Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 583 resensies.

Kimberley

Komrus

"Dorp is regtig onnet, veral rondom die Groot Gat. Ek was uiters teleurgesteld om die agteruitgang van die stad te sien!"

Kimberley

Biki Plek

"Infrastructure not good. Lots of potholes, as well as issues with water supply."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Sal verseker weer daar slaap. Puik, puik"

Kimberley

Carters Rest Guesthouse

"Ons het die Groot Gat-museumtoer baie geniet!"

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Baie lekker gewees om die "Gat" te kon besoek en sommer bietjie deur die dorp te ry. "

Kimberley

Susanna selfsorg woonstel

"For a short stay, yes, and for the main attraction the Big Hole and museum."

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Beslis baie groter as al die ander dorpies in die omgewing, so heelwat groter beskikbaarheid t.o.v. inkopies, mediese hulp, werkswinkels vir voertuigherstelwerk ens. Baie ryk geskiedenis. Baie interessante Groot Gat-museum."

Kimberley

Midway Overnight Rooms

"Potholes everywhere!"

Kimberley

Padlangs

"Weereens baie puik akkommodasie."

Kimberley

Hadida Guest House

"Time only allowed us to visit the Big Hole as we were en route to the North West Province and used Kimberley as a stop-over. "

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Seems that many restaurants are not open, although we did get a good meal at Ocean Basket."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Sorg dat jy 'n GPS het."

Kimberley

Langberg Guest Farm

"Not very attractive to drive through."

Kimberley

Padlangs

"Interessante geskiedkundige dorp."

Kimberley

Hadida Guest House

"Road conditions in Kimberley is not good. (Potholes)."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Sal Kimberley self weer in die toekoms besoek."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Die dorp is ongelukkig verwaarloos en paaie in 'n benarde toestand. Toeriste-aantreklikhede is ook nie meer op standaard nie."

Kimberley

Eden Estate

"Ons het vorige keer ook in Kimberley by 'n gastehuis gebly wat naby winkels was."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Kimberley is now boring, because a few years back that big whole place was full of life."

Kimberley

Ambassador Lodge

"Die Gat as bestemming is nog mooi opgepas (behalwe vir die tramrit buite die eiendom waar strate vuil is - hulle kan regtig vir daardie klein entjie wat die tram ry, die sypaadjies mooi maak en skoon hou). Die McGregor museum het sulke belangrike inligting en huisves belangrike fundamentale items van geskiedkundige waarde. Dis egter baie hartseer om te sien dat die huis en eiendom buite soveel herstelwerk nodig het. Kimberley-stad self word nie aanbeveel nie - slaggate en vullis aan die orde van die dag."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Om net oor te slaap, is dit 'n oulike plek. Om langer vaknasie te hou gaan vervelig word. Daar is nie baie dinge vir tieners om te doen nie."

Kimberley

Joan's Rest

"Die Groot Gat-toer het ons verwagtinge oortref. Regtig oulik."

Kimberley

Welgewandel Gastehuis

"Was by Diamond Pavilion Mall, te bedrywig vir ons."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is clean but we could not buy food at the Pick n Pay due to loadshedding and the meat was off. Stopped at KFC that ran out of chicken!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley het soveel kosbare skatte en geskiedenis. Dis net baie jammer dat die dorp so vervalle geraak het."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Baie, baie potholes en Oppenheimer-tuin 'n groot teleurstelling aangesien dit al vir jare nie meer in stand gehou word nie. Groot gat baie interresant en goed bestuur."

Kimberley

Ambassador Lodge

"Daar is baie om te sien. Mens kan 'n dag of twee daar spandeer."

Kimberley

Hadida Guest House

"It was great, even though we had limited time there."

Kimberley

Hadida Guest House

"The Big Hole was interesting, but we had a one-night stay and did not really go out."

Kimberley

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage

"Baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang