Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Warthogs Creek"Marlothpark is 'n baie lekker bestemming aangesien daar baie aktiwiteite is in die Park, en jy is op die Krugerwildtuin se voorstoep. Marlothpark ontplof egter behoorlik uit sy nate nou. Daar is baie bouwerk aan die gang. Nuwe huise. Die resultaat is dat daar baie verkeer is - toeriste asook kontrakteurs. Die hoeveelheid nuwe huise wat opgaan beteken ook dat mens se bure nou al nader aan jou kruip. Grondpaaie word ook nie goed deur munisipaliteit in stand gehou nie, dis maar stamperig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Self-Catering Cottage"Marlothpark is die ideale wegbreek. Die diere beweeg vrylik tussen die huise deur en die voëllewe is fantasties. Al die nodige dienste is beskikbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Marlothpark is omring met voëls, diere en naby aan Kruger Park. Die grondpaaie is soms ongemaklik met gate en ongelyk, maar is deel van natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Kan dit gerus as stopplek oppad wildtuin toe gebruik en jy sal definitief meer wild hier sien as in die wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Restaurante heerlik skoon. Geraasloos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Marlothpark is ideaal as jy naby genoeg aan die wildtuin wil wees vir 'n daguitstappie of twee. Ons het werklik die "bosgevoel" gehad met soveel diere op ons voorstoep. Doen inkopies vooraf, want die winkeltjie in Marlothpark was nie watwonders nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Sal Marlothpark graag wil sien na die eerste reën. Heerlike dorpie op sy eie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shebamona"We enjoyed seeing the wild life and also getting to feed some of the animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Marlothpark is gerieflik gelee naby KNP en selfs as 'n stop oppad na Mosambiek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villabikirus"Uitmintende plek, maar die huise word baie en op mekaar gebou, op die spoed van bou gaan daar binnekort meer huise as bos en diere wees, moenie so oorbou en op mekaar bou nie, dit belemmer mens se privatheid en rustigheid wat mens in die bos wil ervaar. Die 1ste winkel by die petrolpompe moet opgradeer word, beter klientediens sal voorkeer wees, en beslis iets aan die reuk in die winkel doen, en die area skoon hou soos rommel in dromme te gooi, die 2de winkel area by die waterpark is perfek en baie handig!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Heerlike bosveldwegbreek. Genoeg fasiliteite om aan daaglikse behoeftes te voorsien sonder om soos 'n besige dorp te voel. Nabyheid van Krugerwildtuin vir dagritte is gerieflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden Safari Country House"Hardly any animals to feed this time round. Perhaps they cull if too many? Quite sad."
Marloth Park, Kruger National Park South
Borakalala"Baie vriendelike mense. Mooi natuur. Ek sal dit so geniet as ek permanent in Marlothpark kon bly. Baie lief vir diere."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wees Rustig Rustig"Marloth Park has small supermarkets, several restaurants, shops, etc. Animals are coming by houses and gives you a real bush experience."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"Gaan meer naweke daar kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Dit is 'n baie rustige plek en die bosveld met diere is pragtig. Hier kan mens weer jou siel vind."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tranquillity Holiday Home"Marloth Park is the nice place to visit, but the road/street and the security it is not satisfactory. If only they can increase the security/safety services and make the street a little bit wider for two way drive, it is difficult when driving and the other car is approaching from the opposite direction."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Altyd lekker om Marlothpark te besoek. Alle geriewe naby beskikbaar. Lekkerste van alles is die diere besoekers wat kom kuier wat jy kan voer en bederf."