Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Hou aan met die goeie diens en vriendelikheid."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fever Tree"Marloth Park grens aan die Nasionale Kruger Wildtuin en die naggeluide is fantasties."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Die park sal nog lekkerder wees vir kinders wanneer die waterpark eers klaar is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Lieflike plek. 'n Groot pluspunt omdat die huise nie te na aan mekaar gebou is nie. Mens voel werklik of jy in die bos is. Die natuur en wild is op jou voorstoep."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Marlothpark stel nie teleur nie. Dis 'n ideale wegbreek kans in die natuur. Kan nie vir beter gevra het."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Vind Marlothpark oorontwikkel. Daar is te veel gastehuise, wat te veel mense trek. Dit is wel aangenaam buite seisoen. Tydens stil tye, nie oor naweke. Ons hoofdoel was om dit as verblyf te gebruik om Krugerwildtuin te besoek."
"Zowel in avondsafari als dagsafari de Big 5 gezien. Geweldig met een super Ranger!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Park Hippo House"Ongelooflik pragtig. Ek sal weer en weer en weer kom kuier!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Vra julle sekuriteits personeel om vriendeliker te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion King 3953"Lekker rustige omgewing, baie bly die slaghuis is nou agtermekaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Very quiet and peaceful. No urban noise."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Spesiale plek as jy lief is vir die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"As jy nog nie Marlothpark besoek het nie, het jy nog nie gelewe nie. Beste bestemming in die wêreld."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Ons gaan al baie jare Marlothpark toe, dit was baie lekker, dit was net baie besig, daar was ook baie busse op Olifants wat baie vinnig gery het en ek is bekommerd oor hoeveel wild raak gery word. Daar moet ook strenger boetes wees oor rommelstrooiing, aangesien daar baie rommel rondlê, Dit is regtig 'n lekker plek en wil dit graag so hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Good alternative to Kruger Park, to enjoy fauna and forest without using your vehicle as your own cage! Ideal for walking, running, biking and even driving for those who insist!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbaby Haven"Dit was ons eerste keer daar, maar sal dit enigetyd aanbeveel! Die mense ook baie vriendelik en behulpsaam. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Zulwini Tree House"Die sekuriteit, of die gebrek daaraan was 'n bekommernis. As jy dalk by een van die groter Lodges oorbly dink ek jy is nie so bewus daarvan nie maar het nie regtig veilig gevoel nie. En dit het niks met die wild te doen nie. Daar is net geen beheer oor wie die park binnekom of verlaat nie. Die feit dat elke woning 'n alarm het en dat diefwering baie duidelik oral nodig is, skep nie 'n baie veilige gevoel of indruk nie. En dit is baie jammer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Gaan vir seker weer soontoe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"As 'n besoek aan die Kruger Nasionale Park, Mosambiek se suide, asook Swaziland op jou reisplan is, moet Marloth sekerlik die bes geleë basis wees om dit vanaf te doen."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Dit is defenitief 'n plek om te kan wegbreek van die stad sê lawaai en net rus en vrede te hê. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"A must for anyone who needs a break from the every day hustle."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Pragtige rustige omgewing. Uitstekende bestemming."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Baie lekker vakansiebestemming as jy wil rus en die natuur geniet."