Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Ladysmith

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ladysmith bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 18 resensies.

Ladysmith

Durnford's Lodge

"Goeie halfpad oorslaap dorp vir reisigers."

Ladysmith

Bullers Rest Lodge

"Sal waarskynlik as oornagplek besoek word (nie noodwendig langer). Baie in die omgewing wat betref die "battlefields" en natuurlik baie lekker naby die "berg resorts" of op pad daarna."

Ladysmith

Memra Guest House

"Die dorpie het baie mooi geboue en kerke. Baie geskiedkundig. Was spyt dat ons nie meer tyd daar kon spandeer nie. Om na sononder in die dorp te beweeg vir iets om te eet, was egter senutergend. Daar was 'n paar verdagte karakters wat in die strate rondhang."

Ladysmith

Bullers Rest Lodge

"Die dorp het maar baie agteruitgegaan, maar daar is baie geskiedkundige besienswaardighede."

Ladysmith

Convent Hill Lodge

"Small town, just go work there every now and then."

Ladysmith

Convent Hill Lodge

"Kort 'n paar pleknaamborde. Baie verdwaal in die omgewing."

Ladysmith

Convent Hill Lodge

"Interressante plek as jy wil kyk na die Boereoorlog besienswardighede."

Ladysmith

Bokmakierie Country Lodge

"Quaint town with friendly people."

Ladysmith

The Royal Hotel, Ladysmith

"Ons was daar vir werk, ons het nie genoeg tyd gehad om regtig te verken nie. "

Ladysmith

Memra Guest House

"There is a nice restaurant but not much else. The drive to Drakensburg is not far and that was very nice!"

Ladysmith

Memra Guest House

"We find this the right distance to sleep over on our way to the coast."

Ladysmith

Memra Guest House

"Ladysmith, hoewel ons nie tyd gehad het om die dorp te besigtig nie, lyk na 'n lieflike dorp in die hartjie van KZN - die omgewing is pragtig!"

Model Kloof, Ladysmith

Nauntons Guest House

"Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik."

Ladysmith

Bullers Rest Lodge

"Bullets Rest is op 'n geskikte ligging want die sentrale dorp is naby."

Ladysmith

Bullers Rest Lodge

"Daar was 'n water beskikbaarheids probleem wat ons verblyf definitief negatief beïnvloed het. Ons het laat die middag arriveer en vroeg die volgende oggend vertrek."

Resevoir Hill, Ladysmith

Bullers Rest Lodge

"Netjiese, stil omgewing."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang