Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1124 reviews.
"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."
"Baie om te doen binne en om Uvongo. My seuntjie is 5 jaar-oud en hy het al die bestemmings so geniet."
"Baie netjiese en skoon plek. Daar is ook baie klein strandjies naby waarheen mens kan gaan as jy afgesonderd wil wees."