Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 475 reviews.
"Nelspruit is a beautiful place, the views are absolutely lovely and so is the weather."
"Dit is meer 'n basis om die omgewing te ontdek; oppas vir slaggate veral op die kleiner paaie."
"Fantastiese mooi plek. Botaniese tuin word nie genoeg bemark nie en ook nie die restaurant by die tuine nie."
"Ek ken Nelspruit nie baie goed nie, het lekker verdwaal. Maar ek hou baie van al ons vriende en familie wat daar bly, so dis seker ook 'n oulike plek."
"Mooi skoon dorp. Lekker weer en waar ons oor gebly het, was cool, julle mag maar daar gaan."
"Baie lekker bestemming met baie om te doen vanaf die watervalle tot die Kruger Wildtuin."
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Ella's Self-catering Unit"Dis 'n netjiese voorstad waar mens veilig voel."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Cronje Cottage"Sonheuwel is mooi, skoon en veilige woonbuurt, pragtige natuurskoon omgewing."