Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 2002 reviews.
"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."
"'n Borsjure oor wat alles te sien en beleef kan word by Mosselbaai by elke gastehuis kan help om toerisme te bevorder. Ek het byvoorbeeld nie vooraf geweet dat daar van "Point to Point" gestap kan word nie."
"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."
"Ons was al 'n paar keer in Mosselbaai. Baie rustig en lekker. Baie plekke in die omgewing om te besoek."
"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."