Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1926 resensies.

Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Wat ons gesien het, was dit aangenaam en veilig."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Ongelooflik mooi en goed geleë."

Hartbeeshoek, Noordwes

Highlander Trout Lodge

"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Pragtige, rustig plek."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Laat my dink aan die Italiaanse kus."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "

Oude Dorp, Noordwes

Thorntree Lodge

"Baie oulik, lekker, mooi en rustig."

Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."

Koster, Noordwes

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."

Phokeng, Noordwes

Kingdom's Place

"It's a good place for a peace of mind."

Lichtenburg, Noordwes

Perdehoek Sleepover

"Dit is 'n baie mooi plattelandse dorpie."

Van der Hoff Park, Noordwes

Sunset Manor Guest House

"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."

Schoemansville, Noordwes

Harties Wellness Centre & Accommodation

"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "

Ottosdal, Noordwes

Ouplaas Farm Guest House

"'n Boere gemeenskap wat voluit leef. "

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Lekker dorpie met baie omliggende kampplekke wat ons gereeld besoek."

Madikwe Wild Reservaat, Noordwes

Tau Game Lodge

"Dink Madikwe is slegs op die oorsese mark gemik. Dit is te duur vir gewone Suid-Afrikaners. "

Rustenburg, Noordwes

Ebenezer Country Lodge

"Lekker naby aan Pilanesberg vir oornag-akkommodasie."

Oude Dorp, Noordwes

Thorntree Lodge

"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."

Schoemansville, Noordwes

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Heerlike plek om te gaan ontspan. Baie goed om te doen."

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"Dit is 'n baie oulike plekkie en die Geelhuis se Restaurant het ons baie beïndruk."

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Pragtige trou-venues in omgewing."

Flamwood, Noordwes

Gemstone Guest House

"Flamwood is 'n rustige en aangename omgewing. "

Schoemansville, Noordwes

Belle Vue Guesthouse

"Baie rustige area en dit laat jou welkom voel."

Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Lekker sentraal en naby al die winkels en restaurante."

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang