Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1926 resensies.
"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
Madikwe Wild Reservaat, Noordwes
Tau Game Lodge"Dink Madikwe is slegs op die oorsese mark gemik. Dit is te duur vir gewone Suid-Afrikaners. "
"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."