Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.
Century City, Noordelike Voorstede
KnightsBridge 407"Veilig, skoon, genoeg vermaak, en Uber was altyd geredelik beskikbaar."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"Ek sal dit aanbeveel aan al ons vriende."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Lemon Tree Cottage"It is a lovely, quiet little suburb and lovely to take a stroll at night, after a long day at work, or travelling around the City."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"Central location, easy access from the N1."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Lemon Tree Cottage"Aangesien albei ons kinders in Milnerton woonagtig is, was Edgemead vir ons goed geleë. Dis 'n rustige woonbuurt en ons is op geen stadium verontrief deur geraas nie. "
Kenridge, Noordelike Voorstede
Getaway Self-catering Tygervalley"It is very conveniently located and easy to get to a number of destinations from here."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"Rustig area, met lekker staproete om net die dag se moegheid af te skud. "
Panorama, Noordelike Voorstede
Getaway Self-Catering Panorama"Quiet and safe environment; shops and other amenities within 2 km radius."
"Alle winkel eenhede is maklik om te vind. Veilige area om by tuis te gaan en te besoek. "
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"The area is peaceful and easy access able. Close to the N1, R300 and Cape Gate."
Avondale, Noordelike Voorstede
Tranquility"Dit is sentraal geleë jy kan enige kant toe beweeg na die see of die wynlande is elk 20 tot 30 min weg."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Amru Guesthouse"Brackenfell is nie een toeristebestemming nie, maar vir toeriste die ligging is baie goed omdat dit nie ver is van toeristebestemming in Stellenbosch en Kaapstad."
Century City, Noordelike Voorstede
UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment"Easy to access. Close to major business centres. Shops and restaurants close by."