Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Northern Vine Guesthouse"Naby alle toegangspaaie na ander voorstede, naburige dorpe soos Stellenbosch en die stad."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
Welgemoed Villa"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "
Van Riebeeckshof, Noordelike Voorstede
31 on Boschendal"Pragtige area, ons het nooit onveilig gevoel, baie goeie ligging met betrekking tot lughawe, V&A Waterfront en malls."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Smithland Guest Apartments"Great and safe area. Next to N1 highway and easy to find."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1"Al wat ek kan sê dis 'n lekker rustige plek en baie lekker."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Azura Sleep"We got lost in the area and people were friendly and helpful."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
B's Place"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
Stellenberg Lodge"Boomryke area wat naby genoeg aan vele besienswaardighede is."
Century City, Noordelike Voorstede
UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment"The word speaks for itself. It's a century and I'd definitely tell others about it."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Villa de Vie Self Catering"Dis baie goed geleë om enige ander dele van die Kaap te besoek vir 'n dag-uitstappie. En dis naby groot inkopiesentrums. Veilige woonbuurte."
Joostenbergvlakte , Noordelike Voorstede
The Vineyard Group"As jy die wynroete wil besoek, is dit ideaal geleë. Omtrent 26 km vanaf Paarl en Stellenbosch."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Azura Sleep"First time in area, even thought it was just a in and out trip, we loved the area. Would have love to stayed a bit longer to experience all the things to do in area."
Milnerton Ridge, Noordelike Voorstede
Vlei Lofts B&B"Mooi geleë met ‘n goeie mengsel van woonhuise en besighede."
Panorama, Noordelike Voorstede
Vergenoegd Guesthouse"Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë."
Loevenstein, Noordelike Voorstede
Hilltop Guesthouse"Central location - great if you also want to visit areas outside of Cape Town."
Welgelegen , Noordelike Voorstede
Studio on Bordeaux"Central to N1 freeway and many other facilities."
Panorama, Noordelike Voorstede
Getaway Self-Catering Panorama"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."