Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Cat's Eye Cottage"Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid. "
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Smithland Guest Apartments"Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly."
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Stellenberg Guest Unit"Dis waar ek weer gaan bly met my volgende besoek aan die Kaap."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Die restaurante kan verseker verbeter op die Eiland."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Mooiste strand, sonsondergange en Ilhas Pub se cajun calamari is voorwaar die beste ooit en absoluut waarde vir geld. Baie veilig en op die publieke busroetes met billike pryse."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
The Welgemoed Guest House"Het dit baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
On Yonder Hill - Garden Flat"Die gasvrou en personeel is van top gehalte."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Cat's Eye Cottage"Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie. "
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Cat's Eye Cottage"Die area waar ons gebly het is lekker stil en rustig."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
The Vinelands on Alpha"Veilig en sentraal tussen Cape Gate en Tygervallei inkopiesentrum."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Shirley's Place"Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
iNkosi Luxury Lodge"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
The Welgemoed Guest House"Sal die plek vir enige iemand aanbeveel."