Geverifieerde Resensie
Omaheke
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Omaheke bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Rustige dorp met al die nodige dienste. Volop vars produkte en die kosgehalte by wegneemrestaurante is baie goed. Persoonlike aandag was 'n verfrissende ervaring. Tyd beweeg hier teen 'n ander tempo wat ons saam laat ontspan het."
"The town is not fantastic, but adequate. Dinner was found at a restaurant, great food and that on a Sunday evening in a remote African town."
"Nie vreeslik tyd spandeer in Gobabis nie, net as oornagverblyf gebruik op pad Windhoek toe."